Modulekode | JLO 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om studente voor te berei om Lewensoriëntering gedurende hul 4de jaar prakties aan te bied. Die klem word op onderwys metodieke met die fokus op die doel van Lewensoriëntering: “Om leerders toe te rus met kennis, vaardighede en waardes om selfvervulling en beteknisvolle deelname in ‘n samelewing in ‘n vry land te verseker.” o.a. die ontwikkeling van ‘n gesonde selfbeeld, sowel as interpersoonlike – en kruiskulturele verhoudings, leierskap- en bestuursvaarighede, kommunikasie, Aarigting en mentorskapvaardighede. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App